TECHNICAL ARTICLES Dairy

Harlos Holsteins bereik nuwe hoogtes

At van den Berg van Kinross Mpumalanga melk tans 120 koeie met ‘n stalgemiddeld van 34 liter per koei per dag.Tydens die afgelope Algemene Jaar-vergadering van Holstein SA het hy die Exwell trofee ontvang vir die hoogste individuele melkproduksie asook die LC van der Walt trofee vir die hoogste individuele proteïen produksie. Namens Meadow Feeds wil ons vir At van den Berg gelukwens met hierdie besonderse prestasies.

Date published: 2006-11-23

Author:
N/A

Publication:
N/A