Summerphos P9 – Bekostigbare Fosfaat – en Proteïenlek vir Beeste en Skape
Status Quo – Die volgende feite word algemeen aanvaar:
HOE KAN SUMMERPHOS P9 HELP OM MAKSIMUM PRESTASIE TE BEHAAL?
TABLE
Summerphos P9 bied meer as net fosfaat, want dit bevat ook 16.5 % proteïen wat:
Die somer is ‘n geleentheid om goeie groei teen ‘n lae koste by jou diere te behaal. Summerphos P9 sal oorwinteringkoste bespaar en besettingsyfers te verhoog omdat kondisie die dominante dryfveer vir hierdie prosesse is.
Date published: 2007-07-15
Author:
Jurie Naude &
Joubert Nolt
Publication: N/A